Alkohol: Wanneer is genoeg genoeg en wanneer is genoeg te veel
Louis Awerbuck op RSG
Ons as Suid-Afrikaners is bekend daarvoor dat ons lief is vir ons drankies. Ons hou van ‘n drankie na werk of na ‘n lang week, saam met ons kos, om ‘n geleentheid te vier, tydens romantiese geleenthede, hartseer geleenthede en gelukkige geleenthede. Niks verkeerd daarmee nie want dit is deel van ons kultuur. Maar binne so ‘n konteks waar alkohol ‘n aanvaarbare dwelm is, hoe identifiseer mens iemand met ‘n probleem.
#alcohol #addiction
