Tiener selfdood

Louis Awerbuck op RSG

28 Augustus 2015

Tiener selfdood veroorsaak baie vrae nie net vir die familie nie maar ook vir die samelewing. Ons het ook baie vrae van ons luisteraars hieroor gekry en gaan probeer om van die vrae te beantwoord.

#adolescent #suicide

Louis en Lise bespreek ‘n paar luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

3 Julie 2015

Vandag gaan ons ‘n paar luisteraars briewe bespreek o.a. hoe jy jou vrese kan aanpak, hoe behou jy kontak met jou kleinkinders wanneer hul oorsee woon en jou kind oorlede is.

Hoe tieners hulself kan vind

Louis Awerbuck op RSG

26 Junie 2015

Ons kyk vandag hoe tieners hul self kan vind en hoe volwassenes hul daarmee kan help.

#adolescent #personal development

Bespreking van aanneming en hoekom sit sterk vrouens mans af

Louis Awerbuck op RSG

19 Junie 2015

Ons bespreek vandag ‘n paar van ons luisteraars se briewe onder meer gaan ons gesels oor aanneming en die eise wat daarmee gepaard gaan en ons gaan die vraag hoekom sit sterk vrouens mans af bespreek.

#adoption #relationships

Haaruittreksteurnis

Louis Awerbuck op RSG

12 Junie 2015

Haaruittreksteurnis is ‘n sterk behoefte om jou eie hare uit te pluk. Soos piromanie en kleptomanie, voel die persoon gespanne voor die aksie, en verligting daarna. Dit is waar die persoon herhaaldelik kophare, wenkbroue en/of wimpers uittrek.

#hair-pulling disorder

Bespreek ‘n paar luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

5 Junie 2015

Dis die eerste Vrydag van die maand en ons gaan vandag kyk na 2 luisteraars briewe die een gaan handel oor selfdood en die emosies wat daarmee saam gaan vir die geliefde en die ander een gaan handel oor hoe jy ‘n goeie ondersteuning sisteem kan wees vir ‘n vriend of vriendin.