Isolasie
Louis Awerbuck op RSG
Die woord isolasie het vreeslike negatiewe konnektasie. Meeste van ons voel om geisoleerd te word is ‘n slegte ding. Maar dit het ook verskillende betekenis vir verskillende mense vir die een persoon voel dit of hy / sy alleen op eiland gestrand is en vir ‘n ander persoon is dit weer om heerlik op die bank te le op wintersoggend en boek lees.
#isolation
Kinderkanker
Jaloesie
Louis Awerbuck op RSG
Die groenoog monster of jaloesie is ‘n emosie wat ons almal al een of ander tyd ervaar het of dit nou by ons liefdeslewe of by werk was. Sommige sien dit as ‘n positiewe ervaring en ander sien dit as negatiewe emosie wat verhoudings vernietig. Ons gaan vandag na aanleiding van twee luisteraars briewe kyk na hierdie emosie, om te sien wanneer dit positief is of wel negatief is.
#jealousy #relationships
