Empatie in ’n gepolariseerde samelewing

Louis Awerbuck op RSG

11 September 2026

In hierdie gesprek kyk ons na wat empatie binne ’n gepolariseerde samelewing beteken en waarom dit belangrik is om ruimte te laat vir verskillende perspektiewe.

#Empathy

Vraag: Ons baklei baie is dit sleg of net normaal

Louis Awerbuck op RSG

28 Augustus 2026

Almal baklei van tyd tot tyd, maar wanneer word dit ’n probleem? Is baklei noodwendig sleg vir ’n verhouding, of kan konflik eintlik normaal en selfs gesond wees?

#Relationship

Emosionele trauma

Louis Awerbuck op RSG

7 Augustus 2026

En kan ‘n mens regtig herstel van emosionele trauma?

#EmotionalTrauma #TraumaRecovery

Finansiële stres

Louis Awerbuck op RSG

17 Julie 2026

Dr Louis Awerbuck gesels oor die impak van finansiële stres op jou welstand en hoe om dit beter te hanteer.

#FinancialStress

Groot verandering

Louis Awerbuck op RSG

10 Julie 2026

Hoe aanvaar jy groot verandering sonder om jouself langs die pad te verloor?

#LifeTransitions #PersonalGrowth