In hierdie gesprek kyk ons na wat empatie binne ’n gepolariseerde samelewing beteken en waarom dit belangrik is om ruimte te laat vir verskillende perspektiewe.
Almal baklei van tyd tot tyd, maar wanneer word dit ’n probleem? Is baklei noodwendig sleg vir ’n verhouding, of kan konflik eintlik normaal en selfs gesond wees?
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.