Mishandeling
Louis Awerbuck op RSG
Verbale, emosionele en fisiese mishandeling is ‘n ingewikkelde onderwerp. Dit is nooit so eenvoudig soos “loop net weg”, of “veg terug” nie. Louis en Lise kyk na mishandeling, hoekom dit gebeur, hoe dit gestop kan word, en wat jy of jou kinders te doen staan wanneer julle so ‘n nagmerrie beleef.
#abuse
Hoe kan jy ‘n goeie ouer wees wanneer jy geen leiding van jou eie ouers gehad het nie?
Post traumatiese stres
Wat om te verwag wanneer besluit jy het professionele hulp nodig
Louis Awerbuck op RSG
Gereeld is ons advies om ‘n professionele persoon te gaan sien om jou dalk te help om ‘n plan uit te werk of diagnose te maak. Maar a.g.v. nog vele stigmas en wanpersepsies is baie mense onseker wat gebeur presies in ‘n sielkundige se kantoor. Ons gaan vandag stap vir stap verduidelik wat om te verwag wanneer jy dalk besluit jy het professionele hulp nodig.
#psychologist
