Eetversteurings

Louis Awerbuck op RSG

17 April 2015

Vandag gaan ons gesels oor anoreksie en bulimie.

#eating disorders

Louis en Lise bespreek ‘n paar luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

10 April 2015

Ons gaan vandag ‘n paar luisteraars briewe bespreek o.a. oor wat as jy vermoed jou kind het aandagtekort of hiperaktiwiteit, hoe om iemand te oortuig om professionele hulp te kry en die rol wat medikasie speel in ‘n sielkundige diagnose.

kosverslawing

Louis Awerbuck op RSG

27 Maart 2015

Vandag gaan ons kyk na redes hoekom die getalle van kosverslawing toe neem, wanneer het iemand ‘n kos verslawing het en hoe dit teengestaan kan word.

#food addiction

Menseregte

Louis Awerbuck op RSG

20 Maart 2015

Hoe verskil ons idees oor menseregte en hoe situasies jou idee oor menseregte kan beinvloed.

#human rights

Sielkundige diagnose se effek op jou lewe

Louis Awerbuck op RSG

13 Maart 2015

Moet ‘n sielkundige diagnose so traumatiese effek op jou lewe uitoefen? Hoe deel jy die informasie met jou familie?

#psychological diagnosis

Louis en Lise bespreek luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

6 Maart 2015

Ons gaan vandag ‘n paar luisteraars briewe bespreek o.a. wat as jou volwasse kind jou verwerp en hoe om eensaamheid en alleenheid te beveg.