Die verskil tussen selfvertroue en selfbeeld

Louis Awerbuck op RSG

27 Februarie 2015

Louis & Lise gesels oor selfvertroue, en die verskil tussen selfvertroue en selfbeeld. Hoe kan jy aan jouself vertroue werk om enige situasie in jou lewe aan te pak?

#self confidence #self image

Leënes-sindroom

Louis Awerbuck op RSG

20 Februarie 2015

Louis & Lise gesels oor leënes-sindroom.

#empty nest syndrome

Reeksmoordenaars

Louis Awerbuck op RSG

30 Januarie 2015

Hoe word iemand ‘n reeksmoordenaar, wat motiveer so iemand en hoe verskil reeksmoordenaars van mekaar en die beeld wat gereeld op televisie programme en films uitgebeeld word?

#serial killers

Louis & Lise gesels oor hoe jy betekenis kan vind

Louis Awerbuck op RSG

23 Januarie 2015

Sukkel jy om besluite te maak oor jou lewe? Voel jy jy bereik nie jou doelwitte nie, maar verstaan nie hoekom nie? Louis & Lise gesels oor hoe jy betekenis kan vind, om sodoende jou doelwitte te bereik en meer gelukkig te wees.

#personal development