Louis & Lise gesels oor die emosionele probleme wat gepaardgaan met ouer word

Louis Awerbuck op RSG

8 Augustus 2014

Almal word ouer. Vir sekere mense is ouer word so ‘n deel van die lewe dat hulle nooit daaraan dink nie, maar vir ander is dit ‘n daaglikse realiteit en daar is selfs mense wat dit so vrees dat dit soms hulle lewens affekteer. Louis & Lise gesels oor die emosionele probleme wat gepaardgaan met ouer word, veral vir die laat-vyftig tot mid-sewentig ouderdomsgroep.

#getting older

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

1 Augustus 2014

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor molestering en watter opsies daar is wanneer dit voel asof die lewe onregverdig teenoor jou is.

Beroepsvoorligting

Louis Awerbuck op RSG

18 Julie 2014

Louis & Lise kyk na die belang van beroepsvoorligting, nie net vir tieners nie, maar ook vir volwassenes wat ongelukkig is in hulle beroep en nie weet wat om te doen nie. Hulle bespreek hoe die proses werk en wat jy alles daaruit kan leer oor jouself.

#career guidance

Louis & Lise bespreek ‘n paar luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

29 April 2022

Louis & Lise bespreek gaan ons ‘n paar luisteraarsbriewe oor die belang van kommunikasie in ‘n huwelik en hoekom grense stel so belangrik is vir kinders se ontwikkeling.

Dwelmmisbruik

Louis Awerbuck op RSG

27 Junie 2014

Dwelmmisbruik is wêreldwyd ‘n groot ekonomiese, tydrowende en emosioneel verwoestende probleem. Hoe kan bewustheid ‘n verskil maak? Watter opsies is daar vir slagoffers en hulle geliefdes?

#drug abuse

Alleenheid en eensaamheid

Louis Awerbuck op RSG

20 Junie 2014

Louis & Lise bespreek alleenheid en eensaamheid.

#loneliness