Voel jy uitgebrand?

Louis Awerbuck op RSG

21 November 2014

Voel jy uitgebrand? Is dit net hoe ‘n mens aan die einde van die jaar voel, of is dit omdat jy nie ‘n manier kry om jou battery te herlaai nie?

#burnout

Louis & Lise bespreek ‘n paar luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

7 November 2014

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor hoe jy die verwerping van ‘n familielid kan verwerk, en wat die verskil is tussen kinders se verbeelding en psigose.

Vermoed jy jou lewensmaat is ontrou?

Louis Awerbuck op RSG

31 Oktober 2014

Vermoed jy jou lewensmaat is ontrou? Wil jy ‘n gesprek met hom/haar daaroor hê, maar is bang vir die gevolge? Louis & Lise vertel hoe jy voorbereid jou lewensmaat met hierdie vraag kan konfronteer.

#relationship #unfaithful

Louis & Lise gesels oor hoe iemand ‘n geliefde kan bystaan met ‘n diagnose van bipolêre versteuring

Louis Awerbuck op RSG

24 Oktober 2014

Louis & Lise gesels oor hoe iemand ‘n geliefde kan bystaan met ‘n diagnose van bipolêre versteuring. Hulle kyk na wat dit beteken om iemandte help om hulle lewe en jou eie lewe effektief te bestuur. Hulle vertel ook hoe om te verseker dat die siekte nie jou verhouding se identiteit raak nie.

#bipolar disorder

Louis & Lise gesels oor bipolêre versteuring

Louis Awerbuck op RSG

17 Oktober 2014

Louis & Lise gesels oor bipolêre versteuring, ‘n sielkundige toestand wat duisende mense se lewens daagliks direk, of indirek raak. Wat beteken die diagnose? Hoe kan ‘n mens effektief jou lewe saam met hierdie diagnose bestuur?

#bipolar disorder

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe

Louis Awerbuck op RSG

3 Oktober 2014

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor wat jou te doen staan wanneer iemand hulle eie lewe wil neem, en hoekom sekere mense met denkbeeldige persone praat.