Aanhoudende Depressie vs. Major Depressie

Die ervaring van depressie verskil vir almal. Soms is die simptome so deel van ‘n persoon se lewe, die tekens is nie meer onderskeibaar nie. Kom vind meer uit oor die siekte.

Hipokondria

Konstante angstigheid oor jou gesondheid.
Wanneer is jou vrese realisties en wanneer is hulle onrealisties.
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige…

Wat is die definisie van ‘n volwasse kind?

Soos gedefinieer binne die konteks van geestesgesondheid, is ‘n volwasse kind iemand wat grootgeword het in ‘n disfunksionele gesinsomgewing wat hulle verhinder het om emosioneel ten volle volwasse te word. Depressie, oormatige angstigheid, onsuksesvolle verhoudings … so baie diagnoses kan geassosieer word met die volwasse kind sindroom.