Hoe kan kommunikasie jou daaglikse lewe verbeter? Kom vind uit in die gesprek tussen Lise Swart en kliniese sielkundige, Dr. Louis Awerbuck wat die geheim agter suksesvolle kommunikasie is.