Afhanklike gedrag: goed of sleg?
In alle verhoudings is daar so bietjie afhanklikheid betrokke, maar wanneer is die afhanklike gedrag goed, of selfs sleg? Wat is die langtermyn implikasies vir die verhouding as daar te veel, of dalk te min afhanklikheid tussen die partye is?