Ons ontbloot wat regtig in jou brein aangaan wanneer vrees oorneem, én ontmagtig die mites oor persoonlikheidsversteurings wat mense laat stilbly en skaam voel.
Dr. Louis Awerbuck, ‘n ervare kliniese sielkundige, verduidelik hoe aanhegtingstyle ons manier van liefhê beïnvloed. Hy wys ook hoe ons hierdie patrone beter kan verstaan en wat dit vir ons verhoudings beteken.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.