Verlies en die rouproses
Liefdesverhoudings
Louis Awerbuck op RSG
Louis & Lise bespreek twee luisteraarsbriewe oor twee verskillende, dog algemene, ervarings binne liefdesverhoudings. Hulle kyk na hoe vroue meer geneig is om liefde te wys in ‘n verhouding as mans, en na wat gebeur wanneer jy iemand anders ontmoet wat jou laat twyfel oor jou huidige verhouding.
#relationships
