‘n Miskraam kan ‘n vreeslike traumatise ervaring vir ‘n vrou en haar verhoudingsmaat wees, maar tog hanteer die samelewing ‘n miskraam as iets wat vroue maklik behoort te oorkom. “Probeer net weer”, of “Volgende keer sal jy ‘n babatjie hê”, is goed wat vroue gereeld moet aanhoor.
#miscarriage