Uitbranding is wêreldwyd ‘n groot probleem. Soveel so dat die Wêreld Gesondheidsorganisasie daaraan werk om uitbranding ‘n formele diagnose te maak, nie net ‘n simptoom nie. Wat is uitbranding? Hoe verskil dit van depressie? Wat is die gevolge?
Wat is jou gender? Waarmee identifiseer jy? Wat moet ek doen as my kind transgender is? Gender is deel van ons almal se identiteit, so dit help om mekaar te verstaan deur te begin met die basiese vrae en antwoorde.
Wat is die verskil tussen ‘n kompulsiewe leuenaar en ‘n patologiese leuenaar? Is dit waar dat seker mense nie kan help om te lieg nie? Hoe weet mens wanneer iemand lieg en wanneer iemand die waarheid vertel?
Veerkragtigheid is die vermoë om vinnig te herstel van probleme. Dis ‘n tipe taaiheid. Is jy iemand met veerkragtigheid? Sou jy hierdie vermoë wou aanleer? Kom vind uit hoe.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.