Wat is emosionele intelligensie? Hoe werk gewoontes in ons brein? Louis Awerbuck op RSG 5 Desember 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #WhatIsEmotionalIntelligence #HabitsAndTheBrain
Wat is uitbranding? Hoe werk anti-depressante? Louis Awerbuck op RSG 28 November 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #UnderstandingBurnout #HowAntidepressantsWork
Hoekom ontwikkel mense fobies? Hoekom lyk depressie by mans anders? Louis Awerbuck op RSG 21 November 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #FearPhobias #DepressionInMen
Hoe werk groepsdruk op ons brein? Kan kwesbaarheid ’n krag wees? Louis Awerbuck op RSG 7 November 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #Vulnerability #PeerPressure
Hoe voel dit om “afgesny” van jouself te wees? Wat kan ouers doen wanneer hulle kinders in ‘n verhouding is, wat duidelik negatief vir hulle is? Louis Awerbuck op RSG 31 October 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #PersonalDevelopment #Parents #Relationships