Wat beteken stress en hoe hanteer ek dit?

Louis Awerbuck op RSG

14 March 2025

Stres kan verwoestende gevolge hê – van die invloed op ons fisiese gesondheid en verhoudings tot die invloed op ons werkprestasie en algehele welstand.

#stress

 

Afhanklikheid binne verhouding

Louis Awerbuck op RSG

21 Februarie 2025

In die meeste langtermynverhoudings is daar een of ander vorm van afhanklikheid van mekaar. Dit is heeltemal gesond, maar waar lê die lyn tussen gesonde afhanklikheid en ongesonde afhanklikheid? Hoe affekteer dit die kwaliteit van verhoudings?

#relationships

 

Die brein en liggaam is ‘n geïntegreerde stelsel

Louis Awerbuck op RSG

31 January 2025

Die brein en liggaam is ‘n geïntegreerde stelsel, en die gees is nie apart van die liggaam nie. Die brein is deur die senuweestelsel aan die res van die liggaam gekoppel, en die liggaam se stelsels, organe en chemikalieë beïnvloed voortdurend die brein. Die ou cliche van kyk mooi na jou lyf, help jou veg teen jou ongelukkigheid. Hoe? Hoekom?

#brain and body