Bipolêre versteuring

Louis Awerbuck op RSG

18 Julie 2025

Bipolêre versteuring is ‘n diagnoseerbare sielkundige toestand wat gekenmerk word deur groot skommelinge in ‘n persoon se gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie (lae gemoed) tot uiterste manie (uitermatige, ontoepaslike opgeruimdheid). Navorsing oor dié toestand duur steeds voort, maar ‘n kombinasie van medikasie en psigoterapeutiese behandeling (om ‘n sielkundige te gaan spreek), kan die simptome grootliks verlig en lewenskwaliteit verbeter.

#Bipolar disorder  

Volwasse Boelies

Louis Awerbuck op RSG

27 Junie 2025

Hoe is dit moontlik dat volwassenes betrokke kan wees by boeliegedrag? Hoekom doen mense dit? Hoe hanteer jy dit? Watter emosionele uitwerking kan dit hê? Hierdie gesprek beklemtoon die kompleksiteite van volwasse afknouery, en die belangrikheid daarvan om hierdie gedrag aan te spreek om ‘n meer ondersteunende en respekvolle omgewing te skep.

#Adult Bullies

 

Hoe sien jy jouself in die samelewing

Louis Awerbuck op RSG

6 Junie 2025

Ons kyk na die komplekse sielkundige en sosiale faktore wat die vrees dryf om jouself in die verleentheid te stel, en bied insigte om hierdie vrees te oorkom.

#Self Reflection  

Die komplekse verhouding van Skoonouers.

Louis Awerbuck op RSG

11 April 2025

Ons verken die ingewikkelde en dikwels pynlike verhouding tussen skoonkinders en skoonouers.

#parents-in-law  

Toksiese vriendskappe

Louis Awerbuck op RSG

4 April 2025

Lise Swart verken die komplekse en dikwels pynlike wêreld van toksiese vriendskappe. Dr. Louis Awerbuck, ‘n terapeut wat spesialiseer in verhoudings, deel insigte in die tekens en simptome van giftige vriendskappe, insluitend manipulasie, gaslighting en emosionele mishandeling.

#friendships