Wie moet jy gaan sien wanneer dinge nie meer reg voel nie?

Louis Awerbuck op RSG

5 September 2025

As jy ’n probleem ervaar, wie moet jy gaan sien? Depressie, verslawing, beroepsveranderinge, party sien kinders en party sien nie kinders nie en party gee medisyne gee ander gee weer nie medisyne nie. Waarheen moet jy nou gaan vir hulp?

#AskingForHelp