POTGOOIE – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Louis Awerbuck op RSG
Vind meer uit oor aanhegtingstyle – hoe ons liefhet, hoekom, en wat dit vir ons verhoudings beteken
Het jy geweet een vraag kan jou hele verhouding laat wankel? “Is dit net ek, of is iets fout?”
Wat is die mites oor introverte en ekstroverte?
Wat is die verskil tussen psigopatie en sosiopatie? Is werk/lewe-balans ’n mite of ’n moontlikheid?
Wat beteken dit om werklik te verander? Hoekom is selfdiagnose gevaarlik?
