POTGOOIE – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Louis Awerbuck op RSG
Effek van woorde op ‘n verhouding
Slaap jy lekker in die nag?
Louis Awerbuck op RSG
Seksuele molestering en die verkragting van ‘n minderjarige kind
Nuwe verhouding
Louis Awerbuck op RSG
Is jy verloof, of het jy onlangs ‘n nuwe verhouding met iemand begin? Hoe weet jy die persoon is die een vir jou? Is die liefde waarlik genoeg om ‘n verhouding te laat werk?Louis en Lise gesels oor hierdie vrae, en kyk na maniere om ‘n sterk en gelukkig verhouding of huwelik te verseker.
#relationships
Hoe kan jy ‘n boelie stop?
Louis Awerbuck op RSG
Om die slagoffer van ‘n boelie te wees – of jy nou 9 jaar oud is, of 49 – het ‘n uitwerking op ‘n persoon se denke, emosies en gedrag. Word jy by die werk afgeknou, of vermoed jy jou kind word geboelie by die skool? Louis en LIse bespreek aan die hand van twee luisteraarsbriewe, oplossings oor hoe jy ‘n boelie kan stop.
#bullying
