POTGOOIE – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Louis Awerbuck op RSG
Mishandeling
Woede-uitbarstings
Louis Awerbuck op RSG
Van tyd tot tyd raak almal van ons kwaad vir ‘n situasie, of iemand anders. Dit is normaal, maar wanneer jy nie meer jou woede-uitbarstings kan beheer nie – wat beteken dit? Louis en Lisa kyk na die oorsake van woede-uitbarstings, wat die gevaar is van langdurige woede op ‘n fisiologiese en emosionele vlak, en hoe om te leer om jou woede te beheer.
#anger
Gesinsgeweld, buitegtelike-verhoudings, uitbranding en obsessiewe gedrag
Probleem oplossing by familie
Louis Awerbuck op RSG
Voel jy omdat iemand in jou familie is, mag jy met hulle praat net soos wat jy wil, wanneer jy wil? Hoe laat dit jou voel wanneer ‘n familielid met jou praat net soos hulle wil? Louis en Lise kyk na hoekom ons sensitief is vir familie se woorde, en hoe om argumente te voorkom, te verstaan en op te los.
#relationships
Woede-uitbarstings, onmoontlike tieners en die mag van stilswye
