Wat staan ‘n ouer te doen wanneer ‘n kind deur ‘n onderwyser by die skool geboelie word? Hoe kan ouers seker wees die stories wat die kind vertel is waar? Wanneer moet ‘n ouer ‘n kind beskerm, en wanneer nie?
Aftrede is ‘n lewensfase wat die meeste van ons eendag sal moet deurgaan. Ons almal is bewus van die finansiële implikasies wat gepaard gaan met aftrede, maar wat van die sielkundige effek?
Louis Awerbuck en Lise Swart gesels oor die redes waarom ‘n ma haar eie kind, of kinders se lewens sal neem. Hulle bespreek ook ‘n brief waarin daar moontlike redes kan wees vir ‘n seun se moord op sy ma.
‘n Miskraam kan ‘n vreeslike traumatise ervaring vir ‘n vrou en haar verhoudingsmaat wees, maar tog hanteer die samelewing ‘n miskraam as iets wat vroue maklik behoort te oorkom. “Probeer net weer”, of “Volgende keer sal jy ‘n babatjie hê”, is goed wat vroue gereeld moet aanhoor.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.