POTGOOIE – RSG
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Onderbroke eksplosiewe versteuring
Louis Awerbuck op RSG
Liggaamsdismorfiese versteuring (BDD)
Louis Awerbuck op RSG
Liggaamsdismorfiese versteuring (BDD) is ‘n geestesgesondheidstoestand waar ‘n persoon baie tyd spandeer om te bekommer oor gebreke in hulle voorkoms. Hierdie gebreke is dikwels onopvallend vir ander. Mense van enige ouderdom kan BDD ervaar, maar dis die algemeenste by tieners en jong volwassenes. Dit raak sowe mans as vroue.
#Body dysmorphic disorder
‘n Persoon se identiteit
Louis Awerbuck op RSG
Wat is iemand se identiteit? In die mees algemene sin van die woord kan ons identiteit definieer as ‘n persoon se sin van self, gevestig deur hulle unieke eienskappe, affiliasies en sosiale rolle. Boonop het identiteit kontinuïteit, aangesien ‘n mens voel om, oor tyd, dieselfde persoon te wees ten spyte van baie veranderinge in omstandighede. Tog kan iemand se identiteit hulle terughou in die lewe. Kom vind uit wie jy is en hoe jy na jouself moet kyk.
#identity
Die belang van Geestesgesondheid
Louis Awerbuck op RSG
Die wêreld gons oor geestesgesondheid, en hoekom ons meer bewus moet wees, maar is dit waarlik so belangrik? Kan dié kennis ‘n persoon se lewe en lewenskwaliteit verbeter? Kom vind uit hoe die navorsing deur die jare die belang van geestesgesondheid gestaaf het, en hoe jy jouself kan help.
#mental health
Verskil tussen ‘n traumatiese ervaring en sielkundige trauma
