Emosionele trauma Louis Awerbuck op RSG 7 Augustus 2026 En kan ‘n mens regtig herstel van emosionele trauma? #EmotionalTrauma #TraumaRecovery
Hoekom groei ons identiteit so maklik aan ons werk en prestasies vas? Louis Awerbuck op RSG 24 Julie 2026 Jou werk kan baie meer as net ‘n salaris wees. Vir baie mense word dit deel van wie hulle is. #Identity #SelfWorth
Hoe kan ’n jy op ‘n psigiese vlak toets om te kyk of jy oukei is? Waarom is mans minder geneig om hulle emosies te wys? Louis Awerbuck op RSG 17 October 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #MentalHealthCheck #EmotionalWellbeing
Hoe herken mens subtiele manupilasie? Kan ‘n persoon herstel van ‘n persoonlikheidsversteuring? Louis Awerbuck op RSG 10 October 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #Manupilation #PersonalityDisorder
Hoekom sukkel ons om vir hulp te vra? En, wat doen konstante “doomscrolling” aan jou brein? Louis Awerbuck op RSG 3 October 2025 Lise bespreek die twee vrae, en Dr Louis Awerbuck beantwoord een van die vrae. #AskingForHelp #Doomscrolling