Toksiese bande: Breek los van ongesonde vriendskappe
In hierdie gesprek verken ons die kompleks en dikwels pynlike wêreld van toksiese vriendskappe. Ons gas, dr. Louis Awerbuck, ‘n terapeut wat spesialiseer in verhoudings, deel insigte in die tekens en simptome van giftige vriendskappe, insluitend manipulasie, gaslighting en emosionele mishandeling.