Wat beteken dit om werklik te verander?
Wat is emosionele intelligensie (EQ)?
Wat is hierdie intelligensie? Kan jy dit verander of aanpas?
Kry jy paniekaanvalle in groepe?
Waarna moet mense kyk wanneer hulle ang shul oorweldig in sosiale omstandighede, en hoekom is dit nie iets wat geignoreer moet word nie?
Kan ‘n persoon herstel van ‘n persoonlikheidsversteuring?
Wat is hierdie versteuring en hoekom moet die vraag gevra word?
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck