Ervaar volwassenes groepsdruk

Hoe affekteer groepsdruk ons alle daaglikse lewe op ‘n positiewe en ook negatiewe manier.
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck

Hoekom sukkel mense om hulp te vra?

Die gesprek ondersoek hoekom mense sukkel om hulp te vra wanneer hulle lewens uitdagings in die gesig staar.

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck

๐’๐ฅ๐ž๐ฎ๐ญ๐ž๐ฅ๐ฉ๐ฎ๐ง๐ญ๐ž sluit in:
Vrees vir kwesbaarheid: Mense kan ongemaklik voel om swakheid of kwesbaarheid te erken, uit vrees vir oordeel of verwerping.
Trots en selfvoorsiening: Sommige individue glo dalk dat hulle probleme op hul eie moet kan hanteer, en sien hulp as ‘n teken van swakheid.
Vrees om ander te belas: Mense kan bekommerd wees om ander op te lรช of ‘n las te wees, wat daartoe lei dat hulle huiwer om hulp te soek.
Gebrek aan vertroue: Vertrouenskwessies of vorige ervarings kan dit moeilik maak vir individue om oop te maak en hulp te vra.
Kulturele of maatskaplike verwagtinge: Maatskaplike norme of kulturele verwagtinge kan ontmoedig om hulp te vra, met die klem op selfstandigheid of stoรฏsisme.

Wie moet jy sien?

Ek voelย depressief โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
Ek is onlangs geskei en cope nie โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
My kind pas nie aan by die skool nie โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
My man se geheue is nie dieselfde nie โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
Ek kan nie ophou eet nie โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
Ek het โ€˜n problem met alkohol โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
Ek haat my beroep, ek moet iets anders doen, maar wat? โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
Ek hou nie van ander mense nie en wil nie sosialiseer nie โ€“ ๐–๐ˆ๐„ ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐ž๐ค ๐ฌ๐ข๐ž๐ง?
In hierdie gesprek gaan ons hierdie vrae en nog meer beantwoord oor WIE jy moet gaan sien wanneer dinge nie meer reg voel nie. Daar is soveel mense wat ander se issues uitbuit, so kies reg.