Wie jy vandag is, hoe jy probleme oplos en hoe jy jou verhoudings hanteer, watter rol het jou ouers/versorgers gespeel? Hoekom vra sielkundiges altyd oor jou ouers en jou kinderjare en kan jy jou geskiedenis afskryf?
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck