Die vrees om jouself in die verleentheid te stel
In vandag se gesprek beklemtoon ons die komplekse sielkundige en sosiale faktore wat die vrees dryf om jouself in die verleentheid te stel, en bied insigte om hierdie vrees te oorkom.
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuckhttps://www.facebook.com/wieisekSA/videos/1771810677097346