POTGOOIE – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Louis Awerbuck op RSG
Herontdek jouself
Finansiële stres
Louis Awerbuck op RSG
Finansiële stres – daardie konstante bekommernis oor geld wat nie net jou beursie raak nie, maar ook jou gemoed, verhoudings en die besluite wat jy neem.
Hoe beïnvloed finansiële druk jou emosies en die manier waarop jy dink en optree? En waar begin jy om jou eie reaksies op finansiële stres beter te verstaan?
#FinancialStress
Empatie in ’n gepolariseerde samelewing
Vraag: Ons baklei baie is dit sleg of net normaal
Emosionele trauma
