Persoonlikheidsversteurings
Algemene Angs – wat beteken die diagnose?
Traumatiese stres (PTSD) – hoe ‘n inperking simptome kan vererger
Bipolêre-versteuring – Wat jy moet weet
Bipolêre versteuring is ‘n diagnoseerbare sielkundige toestand wat gekenmerk word deur groot skommelinge in ‘n persoon se gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie (lae gemoed) tot uiterste manie (uitermatige, ontoepaslike opgeruimdheid).
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck