Kan jy iemand anders verander?

Kan jy self verander? Hoekom, as mens so graag wil verander, sukkel mens so? Wil jy hê jou verhoudingsmaat moet aanpas, of wil jy gelukkiger wil wees? Kom vind uit of verandering moontlik is, en hoe om verandering teweeg te bring.

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr Louis Awerbuck

Verhoudingsterapie: Wat om te weet

In alle verhoudings is daar goeie tye en slegte tye, maar wanneer is dit tyd om te gaan vir professionele hulp? Wat kan mens verwag van hierdie sessies? Kom vind meer uit in vandag se gesprek tussen Lise Swart en kliniese sielkundige Dr Louis Awerbuck.