Jy gaan skei, maar waarvoor moet jy jouself emosioneel voorberei?
Motivering: Is jy gemotiveerd om jou doelwitte te bereik?
Uitbranding
Slagoffermentaliteit
Mense met ‘n slagoffermentaliteit voel asof slegte dinge aanhou met hulle gebeur, en die wêreld teen hulle is. Hulle voel dalk asof almal anders teen hulle is, of dit nou jou verhoudingsmaat, jou kollegas of selfs jou familie of vriende is. Wat dan?
Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr Louis Awerbuck