“Dit is om met ‘n muur te onderhandel” Wat is passief aggressiewe gedrag, hoe herken jy dit, en hoe kan jy deur die muur breek? Lise Swart en Dr. Louis Awerbuck gaan dit bespreek.