Meeste van ons verwys na hoe angstig ons is, of hoe gestres ‘n situasie ons maak, maar angs is ‘n normale menslike ervaring. 𝐖𝐚𝐧𝐧𝐞𝐞𝐫 𝐢𝐬 𝐝𝐢𝐭 𝐠𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝 𝐞𝐧 𝐰𝐚𝐧𝐧𝐞𝐞𝐫 𝐨𝐧𝐠𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝? Lise Swart en Dr. Louis Awerbuck gesels daaroor.