Nie lief vir jou ouers nie?
Nie almal is lief vir hulle ouers nie, want nie alle ouers het noodwendig hul kinders 1ste gesit nie. Wanneer die ouer sterf … hoe verwerk mens die moontlike skuldgevoelens, verlies ens.? Lise Swart en Dr. Louis Awerbuck gesels daaroor.